Kliek op hierdie link: http://naturalsociety.com/benefits-of-cinnamon/
Click on this link: http://naturalsociety.com/benefits-of-cinnamon/
Vergottini's Health http://cayenne.wozaonline.co.za kan Kaneel poeier Kapsules aan u voorsien. Ons stuur oral in SA
Vra asb. oor die voordele van enige krui of siekte toestande en watter kruie kan help!!
Steeds meer mense kry diabetes tipe 2 of ouderdoms suikersiekte, en dit op steeds jonger ouderdom. 'n Te hoë bloedsuiker sorg vir 'n groot kans op hart-en ander siektes. Kaneel kan help om die bloedsuiker te laat daal. Suiker het jy nodig. Die meeste wat jy eet bevat koolhidrate of suikers. Hierdie koolhidrate word in jou spysverteringstelsel omgeskakel in glukose. Glukose word die bloed opgeneem en so versprei deur die hele liggaam. Glukose is die brandstof van jou liggaam. Glukose het jy dus nodig. Jou liggaam maak ook die hormoon insulien aan. Insulien veroorsaak dat die glukose uit jou bloed opgeneem kan word deur alle dele van jou liggaam. Hoe meer glucose jy in jou bloed sit, hoe meer insulien sal jou liggaam skep. As jou liggaam meer glukose het as dit nodig het, dan word dit oorskot gestoor in die vorm van vet. Dit vorm dan jou brandstof reserwe. Maar te veel is te veel. As jy baie koolhidrate en suiker eet, dan produseer jou liggaam baie insulien om al die koolhidrate op te neem.
Jou liggaam hou hierdie oorproduksie aan insulien nie vol nie. Na verloop van tyd maak jou liggaam nie meer genoeg insulien aan. Gevolglik styg die hoeveelheid glukose in jou bloed. Jy het 'n hoë bloedsuiker vlakke. Dit is wat mens noem diabetes tipe II of ouderdoms suikersiekte. Hierdie vorm van suikersiekte begin dus by verkeerde eetgewoontes: te veel suiker (koolhidrate), te min oefening en dus dikwels oorgewig.
Oplossing: gesonde lewe met ekstra hulp Die eerste stap na die verbetering van die bloedsuikervlakk is dus die verbetering van jou eet en ander gewoontes. Daarby is daar gelukkig ook natuurlike en veilige hulpmiddels wat die bloedsuiker vlakke help verlaag: naeltjies, borrie ... en kaneel. Kaneel laat bloedsuikervlakk daal. In die laaste jare is daar behoorlik ondersoek gedoen na die effek van kaneel by suikersiekte tipe 2. Uit 'n kliniese studie blyk byvoorbeeld dat by 'n inname van 1g kaneel per dag die bloedsuikervlakk met 18% tot 29% gedaal, en dit al na 40 dae! Daardeur kan kaneel regtig ondersteuning bied om die bloedsuiker te laat daal. (Uit dieselfde studie blyk dit ook dat kaneelterselfdertyd die LDL-cholesterol (die "slegte cholesterol") met 7% tot 27% laat daal. Kaneel is ookeffetief om die risiko op hart-en vaatsiektes te laat daal.
|
Insulienweerstandigheid en tipe 2-diabetes: die risikofaktore
1.Behalwe vir leefstylfaktore, speel familiegeskiedenis ook ’n rol As jy ’n ouer, broer of suster met tipe 2-diabetes het, loop jy ’n groter gevaar om die siekte op te doen.
2.Hoe ouer jy is, hoe groter is die gevaar wat jy loop. Ál meer kinders kry egter deesdae tipe 2-diabetes weens swak eetgewoontes en gebrek aan oefening.
3.Vroue wat swangerskap-diabetes gehad het of ’n baba wat meer as 4 kg weeg, loop ’n groter gevaar; asook mense wat by geboorte minder as 2,5 kg geweeg het.
Here are 10 Health Benefits of Cinnamon that may make you want to include it in your diet every day.
Lower Cholesterol
Studies have shown that just 1/2 teaspoon of cinnamon per day can lower LDL cholesterol.
Blood Sugar Regulation
Several studies suggest that cinnamon may have a regulatory effect on blood sugar, making it especially beneficial for people with Type 2 diabetes.
Yeast Infection Help
In some studies, cinnamon has shown an amazing ability to stop medication-resistant yeast infections.
Cancer Prevention
In a study published by researchers at the U.S. Department of Agriculture in Maryland, cinnamon reduced the proliferation of leukemia and lymphoma cancer cells.
Anti-Clotting
It has an anti-clotting effect on the blood.
Arthritis Relief
In a study at Copenhagen University, patients given half a teaspoon of cinnamon powder combined with one tablespoon of honey every morning before breakfast had significant relief in arthritis pain after one week and could walk without pain within one month.
Anti-Bacterial
When added to food, it inhibits bacterial growth and food spoilage, making it a natural food preservative.
Brain Health
One study found that smelling cinnamon boosts cognitive function and memory.
E. Coli Fighter
Researchers at Kansas State University found that cinnamon fights the E. coli bacteria in unpasteurized juices.
High in Nutrients
It is a great source of manganese, fiber, iron, and calcium. |